Kaptein Kuro Van Mars

Availability: In stock

$2.99

Author: Nick Broadhurst

Illustrator: MD Hasib Uzerman

Captain Kuro From Mars Series, no. 1, Afrikans

Kaptein Kuro word wakker in haar beskadigde ruimtetuig. Lug het gelek. Daar was geen teken van haar vriend, Jaron nie. Kuro hardloop na die ontsnapping tuig, en stel koers vir aarde.

‘N uur later, steek Kuro die maan verby. Sy was ‘n feelup van Mars, en voel hartseer, asof sy wil huil. Sy was eensaam.

Kuro se ontsnapping tuig het onderstebo deur die wolke gekom, en het in ‘n boom vas gehaak.

Below is the Captain Kuro Melody Soundtrack by Tschix. For more information on it please read the soundtrack section on this piece.

Quantity :
Kaptein Kuro word wakker in haar beskadigde ruimtetuig. Lug het gelek. Daar was geen teken van haar vriend, Jaron nie. Kuro hardloop na die ontsnapping tuig, en stel koers vir aarde.

‘N uur later, steek Kuro die maan verby. Sy was ‘n feelup van Mars, en voel hartseer, asof sy wil huil. Sy was eensaam.

Kuro se ontsnapping tuig het onderstebo deur die wolke gekom, en het in ‘n boom vas gehaak.

Kuro kyk na buite en sien skrikwekkend groot groen dinge wat swaai. Sy sluk, en maak die deur oop, stadig.
‘N skepsel skreeu en spring in die lug, maak haar skrik.

Die kaketoe lag, “Ek is Fobon. Dit is my boom.”
“Is ‘n boom jou huis?” vra Kuro.
Fobon knik. “Jy is nie van hier nie, is jy?”
“Nee.” Sy wys na die lug.
Fobon kyk op. “Dis ‘n lang pad. Hoe kan jy kaketoe praat?”

.

.
AUTHOR: Nick Broadhurst

ILLUSTRATOR: MD Hasib Uzerman (Uzzaman)

GENRE: Sci-Fi & Fantasy

RELEASED: 2019, Feb 27

LANGUAGE: AF Afrikans

LENGTH: 27 Pages

PUBLISHER: Sequetus Publishing

SELLER: Sequetus Publishing

SIZE: PDF – 5.8 MB    XPS – 4.3 MB
.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kaptein Kuro Van Mars”

Your email address will not be published.

Loading...